Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

SA spring resessie vry

Avbob Investment Plan
Statistieke Suid-Afrika het die jongste BBP-syfers Dinsdag bekend gemaak.
Die Bruto Binnelandse Produk het met 0,4% gegroei in die tweede kwartaal van die jaar.
Suid-Afrika het sodoende ‘n tegniese resessie afgeweer.
Die groei word grootliks toegskryf aan die feit dat beurtkrag 161 dae laas toegepas is. 

en_USEnglish